Ps. 115:11

Goeiemore almal,
Sjoe dit was ‘n rowwe week. Ek stuur nie volgende week
dagstukkies uit nie, weens al die vakansie dae in SA . So die volgende
dagstukkie stuur ek op 3 Mei 2016. Dit sal my kans gee om
weer met CD’s op datum te kom . Ek plaas wel volgende week se verjaarsdae
onderaan.
Vrydag 22 April 2016 Tema: Hy help jou 5
**** My eie woorde

****Vandag se tekste wys die positiewe uitkyk van Dawid. Ja hy
het gesondig maar hy het om vergifnis gesmeek en uiteindelik sê
die woord hy was ’n man na God se hart. Dan die positiewe
woorde dat hy vir alles kans sien met die HERE. …. Wat ook al
jou uitdagings is …. Weet dat jy dit mét Hom KAN baasraak, dat
ons as mense op die HERE volkome kan vertrou. Toe Jesus weg
is, het Hy mos belowe Hy laat ons nie as weeskindertjies agter
nie. Daarmee saam het os elkeen die Heilige Gees wat ons leer
en die seker belofte …Jesus kom weer.

Ps. 115:11 Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is
hulle hulp en hulle skild.
Ps 124:8 Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en
aarde gemaak het.
Ps 18:29 (18:30) Want met U loop ek ‘n bende storm, en met my
God spring ek oor ‘n muur.
Joh 14:17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan
ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar
julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
Joh 14:18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na
julle toe.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 tot 30 April 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Mary Ann Venter 22 Apr.
Sophie Momberg 22 April
Jan Pieters 23 April
Michelle Goodrich 23 Apr
Annemarie Young 23 April
Deon Aspeling 23 Apr.
Sharalin 25 Apr
Marietjie Gerve 25 Apr.
Amelia Cordier 26 Apr.
Saloninka Nanamus 26 Apr
Bettie Posthma 27 April
Maritza van Niekerk 28 April
Sarina v Aswegen 28 April
Elmarie Botes 28 April
Marié White 28 Apr
Kobus v Zyl 28 April
Leokadia Boois 28 Apr.
Hennie Cooper 29 April
Carin van Heerden 29 April
Hanna Husselman 29 Apr.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *