Chakalaka hoender

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy

Bestanddele en Metode
Pak hoender in casserol. Sny dik skywe uie oor. Gooi sout peper en knoffel vlokkies oor en 1 blikkie chakalaka met butternut. Ek het skywe butternut met skil aan ook bygesit – In die oond (bedek) vir 1 uur na 1 uur 15 minute @ 180 C – Net voor opdining – onder die grill indien verkies tot velletjie lekker bruin en bros is.

WENK: Pak jou aartappels saam in met die hoender – jou hoender, pampoen en aartappels is alles op een slag gaar.

Gewone Mild chakalaka kan ook gebruik word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 975 times, 1 visits today)
Advertisements
 

1 gedagte oor “Chakalaka hoender

  1. Baie dankie vir die heerlikste resepte! Ek het gister die chakalaka hoender gemaak en dis heerlik en makliker. Nogmaals dankie dit vergemaklik die maak van kos.

    Groete
    Marlyn.

     

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui