Groente Kerrie

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy

Bestanddele en Metode
Gaar rys – die hoeveelheid wat jy benodig.
Braai Kerrie poeier, borrie, een gekapte ui, sout in bietjie olie. (alles na smaak) .
Voeg 1 koppie gevriesde gemengde groente (die wat mielies,wotels en ertjies in het) en roerbraai tot groente amper sag is. Skil en sny 2 groot aartappels in groterige stukke en kook in water tot amper sag
Gooi groente en aartappels by kerrie sous in en kook verder tot die sous dik genoeg is na jou smaak. Bedien op rys

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,010 times, 1 visits today)
Advertisements
 

4 thoughts on “Groente Kerrie”

  1. Uitstekend lekker gewees. Ek was heeltemal uit die veld geslaan dat so maklike resep sulke fantastiese resultaat kan besorg.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *