Joh.1:12

Vrydag 20 Mei 2016 Tema: Ken Hom 5

**** My eie woorde
****Daar is ‘n advertensie wat lui “ the ultimate test” Vandag se
teks is so ‘n toets . Hoe kan ek WEET en toets dat ek God ken???
Eerstens is dit ‘’n geloofsaak wanneer ek Hom aangeneem het
gee Sy Woord my die mag om Sy kind te word indien ek in Hom
glo. Die tweede deel is dan juis my gehoorsaamheid wat toon dat
ek bedoel wat ek sê. Dan skuif ek eenkant en dis die moeilike
deel.

Joh.1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy
mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy
Naam glo;
1Joh 2V3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons Sy
gebooie bewaar. 4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en Sy gebooie nie
bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie.
V 15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is
nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader
nie in hom nie. 16 Want alles wat in die wêreld is—die
begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die
grootsheid van die lewe—is nie uit die Vader nie, maar is uit die
wêreld.17 En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy
wat die wil van God doen, bly vir ewig.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20,21 & 22 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Sue van Heerden 20 Mei
Irma Beukes 20 Mei
Quenton Kritzinger 20 Mei
Di-Anne Fourie 20 Mei
Meadin Jansen 20-Mei
Cornell Pieters 20 Mei
Twane Haywood 21 Mei
S. Badenhorst 21 Mei
Hettie v.d. Heever 21 Mei
Rosa Swart 22 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 44 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *