KAAPSE Kerrievis I&J

Ingestuur deur Lynette Gerber

Bestanddele
750gr Deep Water Hake
2 Groot uie – in dun ringe gesny
375 ml Bruin Asyn – 1 ½ koppie
250 ml Water – 1 Koppie
375ml Suiker – 1. ½ koppie
15ml Kerriepoeier – 1 Eetlepel
5ml Borrie – 1 teelepel
5ml Sout – 1 teelepel
2,5 Gemaalde Gemmer
6 – 10 Swart Pepperkorrels
4-6 Lourier Blare
30 – 45ml Mielieblom aangemaak met 30-45ml water – 2-3 Eetlepels
Tot n gladde pasta

Metode
Rol vis in meel en panbraai in olie tot gaar. Hou eenkant. Meng al die kerriesous bestandele, behalwe die mielieblompasta, in ‘n groot kastrol. Bring tot kookpunt en kook sonder ‘n deksel vir 5 min . Voeg gaar vis Met mielieblompasta by die sous. Roer liggies tot sous verdik. Prut vir 5 min. Laat afkoel en skep in ‘n nie-metaal houer. Bedek en bere in die yskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 934 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui