Matt 19:16

Mense so die HERE wil pos ek Maandag CD’s
Plaas asb jou bestelling dan teen more.
CD 1-13 is beskikbaar en dis steeds gratis.
Die HERE voorsien .
Donderdag 26 Mei 2016 Tema: Sy uitnodiging 4
**** My eie woorde
****Ek wonder of ek en jy nie soms soos die ryk jongman is wat
vra:” watter goeie ding moet ek doen”- en dan kan ons so paar van
ons goeie dade nogal uitspel. Tog sien Jesus dat daar één ding is
wat in sy hart sit, en dit wil hy nie vir Hom prysgee nie. Wat is daar
in my en jou lewe wat ons nie vir Hom wil opoffer nie …daardie
ding wat keer dat jy Hom volkome kan volg. Dan antwoord Hy jou
offer dit op en kom hier en volg My . Die wonderlike deel is ek
en jy kan Hom vra om ons ook daarmee te help

Matt 19:16 En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie
Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe
kan hê? ……21 Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees,
gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat
in die hemel hê; en kom hier, volg My.
Matt 6V21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.
V 24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat
en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag.
Julle kan nie God én Mammon dien nie!
25 Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat
julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle
sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam
as die klere nie?
26 Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai
nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle
hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Hannetjie Moolman 26 Mei
Rhetta Irion 26 Mei
Luke Perkins 26 Mei
Cherlyn Loots 26 Mei
Marina Oosthuizen 26 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

(Visited 60 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui