VINNIGE KAASMUFFINS

Ingestuur deur lynette Muller

(Geen MARGARIEN of EIERS)

Bestanddele
1 Koppie meel
1 Koppie melk
1 Koppie gerasperde kaas
Rooipeper & Paprika
1 Teelepel sout
2 Hoogvol teelepels bakpoeier (Laat uit indien bruismeel gebruik word)

Metode:
Meng alles en bak in gesmeerde kolwyntjiepanne by 200°C tot gaar

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,025 times, 15 visits today)
Advertisements
 

One thought on “VINNIGE KAASMUFFINS”

  1. Probeer asb die resep, uit die boonste gestoeltes, en bly lank vars. Die olie doen die ding:
    Ek voeg 1 kop kaas by.
    RESEP
    4 kop bruismeel
    1 tl sout
    2 tl bakpoeier
    2 groot eiers
    ½ kop olie
    2 tl suiker
    2 kop karringmelk
    1 kop melk
    METODE
    1. Voorverhit die oond tot 200 ˚ C.

    2. Meng die melk, eiers en olie tot glad.

    3. Meng en sif alle droë bestanddele saam.

    4. Meng die vloeistof by die droë bestanddele, moet nie te veel meng nie.

    5. Die deeg moet slapperig wees.

    6. Skep in gesmeerde muffin pannetjies en bak vir 20 minute.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *