Woensdag 6 Julie 2016 Tema: Waarheen vlug jy? 3

**** My eie woorde
*** Josef verkies om vals beskuldig te word eerder as om te sondig,
ja hy vlug letterlik sonder sy klere vir die sonde, en hy ontvang God
se seën baie jare daarna eers, maar hy bly getrou aan God, aan
homself en aan sy beginsels. Eers wanneer jy iets ‘n beginsel in jou
lewe gemaak het, kan jy dit oorwin, maak nie saak wat nie. Hierdie
is ‘n groot les vir ons elkeen. So dikwels hoor ek mense sê luister
na jou hart , maar die woord sê “bewaak jou hart” Laat ons vlug vir
die sonde na ons Verlosser wat ons vrymaak.

Gen 39:15 en toe hy hoor dat ek my stem verhef en skreeu, het hy
sy kleed by my laat agterbly en gevlug en na buite geloop.
1 Korintiërs 6:18 Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ‘n mens
doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf sondig teen sy
eie liggaam.
Spreuke 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet
word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
Psalms 51:10 (AFR83) (51:12) Skep vir my ‘n rein hart, o God,
vernuwe my gees en maak my standvastig.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Willie Geldenhuys 6 Jul.
Wendemi Nanamus 6 Julie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 52 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation