1Joh 2V25

Woensdag 17 Aug. 2016 Tema: Ek belowe …3

**** My eie woorde
*** Lees weer mooi vandag se tekste en maak dit jou eie omdat God
dit beloof het kan ek en jy dit glo.

1Joh 2V25 En dit is die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die
ewige lewe.
Joh. 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy
wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die
toorn van God bly op hom.
Jakobus 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy
die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat
die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Vanoggend net ’n GROOT DANKIE aan elkeen wat die week en
gister verjaarsdag wense en positiewe terugvoering gestuur het. Ek
waardeer elke boodskap, en glo my, dit was waarlik ’n groot bederf
dag. Verder kan ek net opnuut al die Eer aan ons HERE en Meester
bring, want alles kom van Hom en is suiwer genade. Mag julle elkeen
ryklik geseën wees. Julle is almal spesiaal vir Hom.
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17 Aug. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Chrisna du Toit 17 Aug.
________________________________________
Banking info : Nedbank
Name of Account : Blye Versekering
Tipe rek: Spaar
Branch number : 178-337
Branch: Vereeniging
Acc No 278-300-7843
**** By voorbaat dankie .Mag die HERE jou seën
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

(Visited 51 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui