Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele en Metode
Braai ‘n ui tot sag.  Voeg 200 g rys by en braai vir 2 minute.  Begin 750 ml groenteaftreksel lepelsgewys byvoeg.  Laat telkens prut tot aftreksel geabsorbeer is voor nog bygevoeg word.  Roer aanhoudend.  Herhaal tot aftreksel op is.  Roer 1 blik gevlokte tuna, 1 blik heelpit mielies, 2 gekapte tamaties en vars kruie by.  Geur en sit voor,

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 59 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation