Amore se bieg Vis

 

  • Bestanddele

    600 – 800g vars stokvis
    1 pakkie wit uie soppoeier
    1 koppie suurroom
    ½ koppie melk
    1 pakkie vars opgekapte sampioene
    1 koppie gerasperde cheddarkaas
    handvol vars pietersielie
    suurlemoensap

    Metode

    Pak vis in ‘n oondvaste bak.
    Meng soppoeier met suurroom en melk.
    Bedek die vis daarmee, voeg sampioene by asook gerasperde kaas en pietersielie.
    Bak teen 180 grade vir 35 minute.
    Bedien op rys met ‘n groen slaai en geur met suurlemoensap.

    Resep:  RSG

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 166 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *