Vrydag 17 Maart 2017 Tema: Krag in die Bloed 5
**** My eie woorde
**** So dikwels hoor mens dat persone bid hulle pleit die bloed
oor iemand. Wat sou dit dan beteken. Die bloed van die Lam
bied oorwinning, m.a.w. al sou ek sterf en ek is skoon gewas
deur Sy bloed van my sonde, is ek steeds verlos en gered en
het Satan geen houvas op my nie. Die tweede deel is dat ons
moet getuig teenoor ander, want my en jou getuienis versterk
weer ander wat hierdie smal pad loop.
Open 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die
Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die
dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17,18 & 19 Maart 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Sonja Kempen 17 Mrt
Ina Lombaard 17 Mrt
Connie Rawlings17 Mrt
Janetta Swartz 17 Mrt
Perl Strauss 17 Mrt.
Hester Kriel 18 Mrt
Elsabe Neuhoff 18 Mrt
Heidi Loots 18 Mrt
Trudie Lourens 19 Mrt.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 49 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation