Ansie se heerlike poeding

(Uit Huisgenoot se wenresepte)

Beslag:
1 eier
100 of 125ml suiker
120g of 250ml gesifte koekmeelblom
5ml bakpoeier
5ml koeksoda
Knypie sout
15ml fyn appelkooskonfyt
30ml asyn
250ml melk

Sous:
2005 of 250ml suiker
124ml kookwater
250ml ingedampte (Ideal) of vars melk
50g of 60ml botter of margerien
5ml vanielje geursel

Metode:
Klits die eier en suiker goed saam tot lig en donsig.
Voeg die koekkmeelblom, bakpoeier, koeksoda, sot, appelkooskonfyt en asyn by en meng goed.
Roer die melk by tot ‘n gladde beslag.
Gooi in ‘n gesmeerde middelslag bak skottel en bak 45min by 180g C of 350g F.
Verhit die sous se bestandele ne gooi oor die poeding sodra dit uit die oond kom.
Sit voor met room of warm vla sous (of roomys en vla).

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,109 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *