12k Koekmeel

3k Suiker

3k Botter

1 1/2t appelkoos konfyt

2t koeksoda

2tl Vanilla geursel

1 ½ koffie ekstrak

Knippie sout

 

Room botter en suiker tot lig.

Voeg konfyt, vanilla & koffie ekstrakt by.

Voeg meel en sout by.

Meng goed en sit dit deur die vleis meultjies.

Bak op 180C tot dit effens begin verbruin.

Laat effens afkoel op bakplate

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 127 times, 1 visits today)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation