Dinsdag 16 Mei.2017 Tema: Skuil by Hom 2
**** My eie woorde:
**** Wanneer mens met ’n klein kindjie speel en jy sê: “ Hier kom
ek, ek gaan jou vang “ Dan hardloop hulle reguit na Mamma se
arms toe en as haar arms nie gereed is nie gryp hulle sommer haar
bene vas. Waarom? Hulle weet dis veilig daar. Hierdie tekste van
vandag herinner my aan sulke veiligheid. Miskien praat die HERE
ook al lankal met jou oor daardie ding in jou lewe wat jy vir Hom
moet gee en by Hom moet kom skuil …. luister na Sy stem .
Ps 34:8 (34:9) Smaak en sien dat die HERE goed is;
welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!
Ps 91:4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy
skuil; sy trou is ‘n skild en pantser.
Matt. 23:37 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en
stenig dié wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders
bymekaarmaak net soos ‘n hen haar kuikens onder die vlerke
bymekaarmaak, en julle wou nie!
Heb 3:7 Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy
stem hoor, v8 verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die
dag van die versoeking in die woestyn nie,
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 16 Mei 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag 
Dave Nienaber 16 Mei
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 46 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation