2kg bevrore hoender stukkies
1 pak sampioen soppoeier (of ½ sampioen gemeng met ½ wit uiesop)
Appelkooskonfyt

Sous:
20ml middelmatige kerriepoeier
450ml mayonnaise
20 ml worcestersous
20ml Wellington Sweet Chilly Sauce
200ml blatjang Sout en peper

Stel oond op 180°C.
Rol hoender in soppoeier en plaas in oondskottel.
Sit bietjie
appelkooskonfyt op elke stukkie hoender.
Meng res van bestanddele en skep oor
hoenderstukke.
Bedek en bak tot sag.
Verwyder deksel en bak tot bruin.

(Met erkenning aan Rina Fourie-Sűpra)
Resep uit SA jagters Resepteboek

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 136 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation