Vrydag 11 Augustus 2017 Tema: Toets my 5
**** My eie woorde
**** Toe Jesus vertrek laat Hy vir ons Iemand anders agter, om ons
op te pas naamlik Heilige Gees. Dit is dan juis Hy wat in jou
gedagtes jou oortuig. Dis wanneer jou gewete jou pla. Ek kry so
skaam wanneer mense sê dis my “gut feeling” Hoe skandelik om
Hom so te noem. Kom ons gee vandag ons drie-enige God
toestemming soos Dawid om ons te deurgrond en te deursoek maar
boweal, om ons te help om op die regte pad te bly
Rom 3:23 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die
heerlikheid van God, V24 en hulle word deur sy genade sonder
verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Joh 16:8 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en
van geregtigheid en van oordeel:
Ps 139:1 Vir die koorleier. Van Dawid. ‘n Psalm. Here, U sien
dwarsdeur my, U ken my.
V2 Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog
voordat hulle by my opkom.
Ps 139:23 Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek
my, sien tog my onrus raak. V24 Kyk of ek nie op die verkeerde
pad is nie en lei my op die beproefde pad!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11,12 En 13 Augustus 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag of oor die naweek
Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag (**,)
Renetha Ambrose 11 Augustus
Linda v d Merwe 12 Aug.
Morné du Plessis 12 Aug
Melodie Veldhuizen 13 Aug.
Carin Lötter 13 Aug.
Gawie J v Rensburg13 Aug
Louise v Niekerk 13 Aug.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 9 times, 1 visits today)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation