Donderdag 24 Aug. 2017 Tema: Hy is geduldig en verdraagsaam 4
**** My eie woorde
**** Ek haal vanoggend uit die Nuwe vertaling aan omdat die woord
so duidelik tot ons spreek. Buiten dat die HERE geduldig is, sê
Jakobus ons moet ook geduldig wees. Hoe ouer mens word hoe
haastiger word jy om liewer klaar te maak met al die aardse goed.
Nogtans gebruik die HERE juis sulke sondaars soos ons om nog siele
vir Hom te wen. Ons saai die saad en Hy sal die oes inbring
Neh 9:30 (NV) U was geduldig met hulle, baie jare lank, U het hulle
gewaarsku deur u Gees, deur middel van u profete, maar hulle het nie
geluister nie. Toe het U hulle oorgegee in die mag van heidenvolke,
Jak 5:8 (NV) Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is
nie meer lank nie, dan kom die Here.
Jes.55:11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie
leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig
wees in alles waartoe Ek dit stuur.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder
‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Augustus2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag. (**,)
Zerelda Kock 24 Aug.
Fientjie Coetzer 24 Aug.
Piet Nell 24 Aug.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 26 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation