Ingestuur deur Joey Hannekom

Tinfoelie
4 stukke wors
2 tamaties, gekap
2 aartappels, in skywe gesny
Braaivleis speserye
¼ koppie sojasous
Vars suurlemoensap

Metode:
Plaas bestanddele in foelie met blinkkant na binne. Vou toe. Sit die pakkie in die oond. Bak vir 30 minute teen 180 ºC.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 36 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation