Maklike kolwyntjies

25ml suiker

40g botter

1 eier

500ml meel

20ml bakpoeier

2ml sout

300ml melk

 

Stel oond op 200°C.  Smeer kolwyntjiepan met 24 vormpies.  Room suiker en botter.  Voeg geklitste eier by.  Sif meel, bakpoeier en sout saam.  Roer die meelmengsel by die bottermengsel om die beurt met die melk.  Skep in die gesmeerde kolwntjiepan of papierbakkies.  Moenie meer as twee derdes vul nie.  Bak 20 min.  haal uit en bedien met botter of versier met versiersuiker.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 885 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *