Russiese Rys

Bestanddele:

1 Ui (gekap)
½ koppie Water
500 gram Maalvleis
1 teelepel Sout
½ teelepel Peper
1 teelepel Asyn
1 koppie Rys
3 koppies kookwater
1 blikkie Tamatiesop

Stap-vir-stap proses:

Kook die ui in die water tot sag.  Voeg die maalvleis, sout, peper en asyn  by en kook vir nog 5 minute.  Voeg rys by met die water en prut vir 10 minute.  Roer af en toe.  Voeg sop by en prut tot gaar.

(Visited 136 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui