Maklike vrugte koek

1 koppie suiker
125 gram margarien of botter
1 koppie water
500 gram koekmengsel (droë vrugtemengsel)
3 groot eiers
2 koppies bruismeel
1 groot dosie kersies
1 pakkie okkerneute

Kook suiker, water, margarien en koekmengsel saam vir 10 minute en laat afkoel.
Klits eiers. V
oeg bruismeel en eiers by.
Sny kersies in kwarte en voeg by.
Kap okkerneute fyn en voeg by (hou ± 5 okkerneute vir versiering bo-op).
Voeg ‘n ½ koppie brandewyn by en roer.
Bak in oond (180ºC) vir 1 uur en 15 minute.

(Visited 453 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui