SAPPIGE WORS (4 porsies)

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
8 stukke boerewors,

MARINADE
50 ml tamatiesous,
25 ml bruinsuiker,
12,5 ml mosterd,
25 ml sojasous,
1 knoffelhuisie, gekneus.

Verhit oond (200° C).
MARINADE: Meng al die bestanddele in ‘n oondbak. Plaas wors in marinade en bak 30 – 35 minute. Sit warm voor. Marinade kan gebruik word vir ander vleis en tjops.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 204 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *