Maandag 27 November 2017 Tema: Plek om te bid 1
**** My eie woorde:
**** Ek glo elkeen van ons besef teen hierdie tyd dat dit help om te bid.
Die vraag is waarom doen ons dit so min? Is dit omdat ons sommer net
aanneem die HERE sal mos help. Die eerste vraag hierdie week is, het
ek en jy ’n plek om te bid, of wag ons eers tot die ellende ons tref
voordat ons uitroep tot God. Ons beste voorbeeld is tog Jesus Christus.
As Hy, toe Hy volkome mense was, sommer ’n nag deurgebring het in
gebed, wat van my en jou. As jy nie ’n plek het nie, oorweeg dit baie
ernstig hierdie week. My gebed vir elkeen is: “ HERE gee ons ’n plek om
te bid. Help ons om plek vir U te maak soos U Seun dit gedoen het.”
Mark 6:46 En nadat Hy van hulle afskeid geneem het, het Hy na die
berg gegaan om te bid.
Luk. 6:12 En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en
die nag in die gebed tot God deurgebring.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Hierdie is die laaste week se dagstukkies vir 2017. So die HERE
wil en ek gespaar bly sal ek weer begin in 2018. Miskien het die HERE
hierdie jaar ietsie spesiaal vir jou gedoen. Vertel ons daarvan om weer
ander te versterk. Ek plaas nie name nie.
VERJAARSDAE 27 November 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Annelize Naude 27 Nov.
Sanet Greyling 27 Nov.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 25 times, 1 visits today)
 

2 Thoughts on “Mark 6:46

  1. Maggie Smith on November 27, 2017 at 3:00 PM said:

    Stuur julle dalk daagliks w/upp stukkies uit? Sal daarvan hou om dit te ontvang. My nr 0834447637.

    Baie dankie.
    Maggie Smith

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation