Wysheid 1

Maandag 29 Jan.2018 Tema: Wysheid 1
**** My eie woorde
**** Ek dink as daar een ding is wat ons elkeen so nodig het in hierdie tyd , is dit wysheid en insig. Daardie wysheid om te weet wanneer om te praat en wanneer om stil te bly. Wysheid wanneer jy belangrike besluite moet neem, of keuses moet uitoefen waarvan jy onseker voel. Wanneer mens na die woord kyk is daardie wysheid tot ons elkeen se beskikking as jy die Here daarvoor vra. Net-net wat het Hy vir Salomo gegee. Geseënde dag en week vir almal!
1Kon. 4:29 En God het aan Salomo wysheid gegee en ‘n baie groot verstand en ‘n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê, V 30 sodat die wysheid van Salomo groter was as die wysheid van al die kinders van die Ooste en as al die wysheid van Egipte.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 Januarie 2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag
Catherine v Zyl 29 Jan
Michelle Weyers 29 Jan
Louise Bredenkamp 29 Jan.
Amanda Harvey 29 Jan.
Sandra Gaes 29 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 63 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui