AARTAPPELGENOT

Rika Theron

Bestanddele
6 groot aartappels
250 ml Suurroom
1 houer krummel maaskaas
Gekapte ui
fyngedrukte knoffel
sout en peper na smaak
Gerasperde kaas

Metode
Kook sowat 6 groot aartappels met skil tot amper gaar.  Trek skille af en sny in blokkies.  Meng met 250 ml suurroom en ‘n houer krummelrige maaskaas.  Voeg gekapte ui, fyngedrukte huisie knoffel en sout en peper na smaak by.  Skep in mooi bak, besprinkel met gerasperde kaas.  Bak 1 uur (180°C).

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 270 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *