Baba aartappel gereg vir braaivleis

Kook 4 baba aartappels per persoon tot ½ gaar in soutwater
Gooi 3 baba uie per persoon by en kook tot aartappels gaar is.
Gooi water af.
Strooi 2 Eetlepels Ina Paarman Garlic & Herb spices oor
Gooi + ½ Bottel Sundried Tomatoes & Olive oil sous oor
Gooi 1 Pak heel Mushrooms by (Opsioneel)
Braai tot alles goudbruin en taai/klewerig is

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 451 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui