Bestanddele
Gerasperde kaas
Tamatie en uie smoor of Chakalaka of Rhodes se tamatie mengsels of Miami se tamatie mengsels in blikkies
Gaar boerewors.

Metode
Smeer broodjies met botter en braai op vuur tot mooi bruin. Haal af en strooi gerasperde kaas. oor. Gooi nou jou gunsteling Tamatie en Uie smoor oor. Sit gaar boerewors op die broodjie. Geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 185 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One Thought on “BOEREWORS BRAAI BROODJIE

  1. Please unsubscribe me from this post. Thank u

     

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation