Haastig 2

Dinsdag 16 Januarie 2018 Tema: Haastig 2
**** My eie woorde
**** Vanoggend se gedagte spreek ons almal aan, want ons is
almal skuldig. Ons praat te gou en luister te min. Tog is ons nie
sonder hoop nie. Petrus was so man wat te haastig was in sy
woorde …..”nooit HERE nie ek nie , ek sal U nooit verloën nie “…toe
kraai daar ’n haan, maar kyk wat doen Petrus daarna . Opregte spyt
en berou. Dit is God se genade wanneer ek en jy oor ons haastige
woorde struikel .
Spr 29:20 Het jy ‘n man gesien wat haastig is in sy woorde? Vir ‘n
dwaas is daar meer hoop as vir hom.
Matt 26:33 Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal
ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.
Luk 22:61 En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk,
en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê
het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. V62 En
Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween.
GETUIENISSE en TERUGVOER
WS Getuig:
“Ek wil asb. net getuig…so paar maande terug het ek gevra dat jy saam
met my sal bid oor ‘n baie groot werk audit wat plaas gevind het in my
Region en die Here is so getrou…my results was nog die beste in die
geskiedenis. Baie dankie vir die saam bid”
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 16 Januarie 2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag
Elzaan Steyl16 Jan
Lena v d Berg 16 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 52 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *