Lekker ontbyt koekies sonder meel

…..en gesond ook. Jy kan dit warm eet met ñ bottertjie of sommer net so koud!

Resep en Foto: Wilma Blom

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2 koppies oats
3/4 koppie fructose of bruin suiker
1 teelepel bakpoeier
2 eiers
2 piesangs , fyn gedruk
Klapper (opsioneel)

Meng al die bestanddele saam en skep in ñ gespuite muffin of kollewyntje pannetjie.
Bak in vooraf verhitte oond 200°
Baktyd ….tussen ek 17 min en 20 min.

Resep: Wilma Blom

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 615 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *