Ontbyt braai broodjies

Bestandele;

  • cheddar kaas
  • tamatie
  • uie
  • chutney
  • sout & pepper
  • botter
  • eiers (baked sunny side up in a pan)

Metode;

Smeer die brood met botter, smeer dan die blatjang op, tamatie, sout en pepper, uie, kaas en heel laaste die eiers.

Kan die eiers weglaat, en boerewors ook op die broodjie sit, terwyl jy die broodjie maak, kan jy wors ook braai, heerlike vinnige buitelug ontbyt.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 522 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui