Tyd wat tel 1

Maandag 19 Feb.2018 Tema: Tyd wat tel 1
**** My eie woorde
**** Dikwels hoor mens dat mense sê, ag tyd is nie belangrik nie, want vir God is ‘n dag soos ‘n duisend jaar en andersom. Voorwaar is dit ‘n teks wat bietjie uit verband gebruik kan word. So kom ons kyk die week of TYD wel vir God tel. Tyd is dikwels juis die bevestiging van waarheid en van getrouheid. Wanneer God ’n bepaalde tyd gee gebeur dit soos Hy beloof het.
Gen 21:2 Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom ‘n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het.
Ex 9:5 En die HERE het ‘n bepaalde tyd gestel en gesê: Môre sal die HERE dit doen in die land.
Ex 13:10 Daarom moet jy hierdie insetting onderhou op die daarvoor bepaalde tyd, van jaar tot jaar.
**** Mag julle elkeen ’n geseënde week geniet en kyk gerus die week hoe alles in jou lewe perfek volgens God se tydsberekening verloop.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Februarie 2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag 
Otto Muller verjaar 19 Feb
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui