Jy moet kies…2

Dinsdag 6 Feb. 2017 Tema: Jy moet kies…2
**** My eie woorde:
****Vanoggend se belofte is so kosbaar. Die Here is daar om ons te leer wat ons moet kies. Luister opnuut vandag na Sy stem. Moenie jou ore uitleen aan mense nie, want God se gedagtes is veel hoër en anders as die van mense. As Hy jou in ‘n rigting stuur, al maak dit nie sin nie, luister en gehoorsaam. Wanneer jy moet kies , kies Hom en dan die res. Ook dit sal vir jou ten goede uitwerk. Onthou Jesus se voorbeeld, al was Hy God was Hy die minste en nederigste. Ons het so baie om by Hom te leer.
Spreuke 4:27 wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.
Jes.30:21 en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.
Psalms 25:12 Wie tog is die man wat die HERE vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies.
Spr 15:1 ‘n Sagte antwoord laat woede bedaar; ‘n krenkende woord laat woede ontvlam.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag 
Khoetage Nanamus 6 Feb.
Magda Day 6 Feb
Debbie Viss 6 Feb.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 81 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *