Bestandele:
pizza-deeg/brooddeeg
pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens)
pizza sous/tamatiesous
geklitste eier

Metode:
rol die deeg in ‘n sirkel uit
plaas jou sous en vulsel op die een helfte van die sirkel.
vou die ander helfte oor en vou die kante toe
smeer met geklitste eier en bak teen 180 grade celcius vir 15 – 20 minute
* Bedien met ‘n lekker slaai!

Bron:  www.proagri.co.za

 

Maklike deeg: http://www.liplekker.co.za/2018/06/maklike-pizza-deeg.html/

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 132 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One Thought on “Calzones (toe gevoude pizza)

  1. Pingback: Maklike Pizza deeg – Liplekker

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation