Tuna Rol

Wanda-Mari Lundley

Bestanddele
1 rol Blaardeeg
2 blikkies Tuna
1 blikkie Sweetcorn Chakalaka
3 eetlepels Mayonaise
Sout & Peper
Eier vir bo-oor verf indien verkies

Metode
Rol deeg oop. Braai tuna en chakalaka so paar minute. Laat paar minute afkoel en meng met mayonaise. Skep op deeg en maak ‘n rol. Bak so 35-30 min teen 180C

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 209 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui