Rika Theron

Bestanddele
454 g maalvleis
3 k gaar rys
1 groenrissie
1 ui
2 e olie
285 ml water
1 pakkie tamatiesop

Metode
Kap ui en sny groenrissie in repies.  Verhit olie en braai ui en groenrissie.  Voeg vleis by en braai bruin.  Roer rys, soppoeier en water in.  Prut 15 minute en bedien met gemengde slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 34 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation