BILTONG EN KAASGEREG

Rika Theron

Bestanddele
1/4 k botter,
1/4 k meel,
113 g biltong,
113 g kaas,
2 snye brood,
2 k Idealmelk,
3 hardgekookte eiers,
sout & peper.

Metode
Smelt botter, Roer meel in. Voeg Idealmelk stadig by. Roer gedurig totdat dit kook. Voeg gekerfde biltong, eiers in blokkies gesny en sout & peper by, Gooi in gesmeerde bakskottel. Smeer brood en sny in blokkies. Plaas bo-op gereg en strooi gerasperde kaas bo-oor. Bak in matige oond vir 15 – 20 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 162 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *