Soete Verleiding Jaffle

Lynette Muller

Bestanddele
Yum-Yum grondboontjiebotter (geel houer, crunchy)
Blik gekookte kondensmelk
2 piesangs
8 snye wit brood

Metode
Smeer brood aan die buitekant botter. Gebruik halwe piesang per broodjie. Smeer grondboontjiebotter op brood. Laag kondensmelk bo-op. Bak in snackwich tot bruin. Baie soet, maar heerlike soete verleiding

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 58 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *