KLAPPERDROOM

Rika Theron
(6 – 8 porsies)

Bestanddele
Meng 2 1/2 k pynappelblokkies,
16 malvalekkers in agstes gesny
1/4 k maraschinokersies met 2 e sjerrie en laat 1 uur marineer. 
1 1/2 k room
Klapper

Metode
Klop 1 1/2 k room styf en vou in mengsel.  Skep in bakkies of uitgeholde klapperdoppe en verkoel goed.  Strooi gerasperde vars klapper net voor bediening oor.

(Visited 32 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui