49 Thoughts on “Subscription confirmation

  1. Mariaan Kruger on October 22, 2014 at 6:25 PM said:

    Baie dankie vir di aanvaarding

  2. Ann Liebenberg on October 23, 2014 at 4:08 PM said:

    Baie dankie vir al die heerlike resepte. Boererate sal ook verwelkom word.

  3. Retha Falch on November 12, 2014 at 8:37 AM said:

    Baie dankie vir die aanvaar. Sien uit na al die lekker resepte 🙂

  4. Sal graag van jul resepte wil kry. Baie dankie.

  5. wynoma january on November 26, 2014 at 9:21 AM said:

    die resepte gaan kosmaak in ‘n fees verander. baie dankie!!

  6. Petro Vercuiel on November 26, 2014 at 9:07 PM said:

    Dankie, ek dink dit sal ‘n probleem oplos: mens wonder altyd WAT om te maak, en die resepte sal lewe inblaas in veral aandetes.

  7. PIETER NEETHLING on November 28, 2014 at 6:43 AM said:

    Baie lekker respte.

  8. Baie dankie, Ek woon in New Zealand en sukkel om goeie afrikaans reset te kry.

  9. Liefie on March 12, 2015 at 11:33 AM said:

    Baie dankie

  10. Olive on April 9, 2015 at 4:57 AM said:

    Sien uit na die resepte..

  11. Marié on May 12, 2015 at 8:28 AM said:

    Baie dankie vir die aanvaarding. Mooi daggie!

  12. Frans Pelcher on May 18, 2015 at 8:53 PM said:

    Van nou af sal dit ‘n plesier wees om kos te maak. Baie dankie vir die eer.

  13. Rika Theron on June 2, 2015 at 3:44 PM said:

    Baie dankie. Ek het alreeds die eerste resepte gekry. Dit maak die lewe net makliker as ‘n mens na iets spesiaals soek.

    Baie dankie. Ek het alreeds die eerste resepte gekry. Dit maak die lewe net soveel makliker as jy na iets spesiaals soek.

  14. sanet strydom on August 5, 2015 at 1:49 PM said:

    hi hello en baie dankie vir die aanvaarding sien baie daarna uit om van die resepete te kry…

  15. sanet on August 5, 2015 at 2:11 PM said:

    dankie vir die mooi blad

  16. Charlotte' Nell on November 30, 2015 at 5:11 PM said:

    Baie dnk – ek waardeer dit hoor.

  17. Dankie vir aanvaar!!

  18. Dankie vir die aanvaar op blad

  19. Nicolien Rossouw on March 13, 2016 at 12:22 PM said:

    Baie dankie vir hierdie heerlike resepte

  20. Sharon-Ann on March 22, 2016 at 8:31 AM said:

    Jippie! Nou gaan ons kook laat die biesies bewe!

  21. Baie dankie.

    Ek het 5 “Website’s” van my op Facebook en sal graag dit aan al die Facebook’s adverteer.

  22. Dankie vir die add!!

  23. Terri Smit on July 1, 2016 at 2:30 PM said:

    What a beautiful site I was looking for Boerbeskuit and that is how I arrived at your site.

  24. Lillyne on August 24, 2016 at 11:27 AM said:

    Baie dankie vir die aanvaarding, gaan beslis hierdie wonderlike resepte toevoeg tot my nuwe argiewe resepte boekie.

    Dankie

  25. Adri van Schalkwyk on August 31, 2016 at 10:01 AM said:

    Dankie vir die aanvaar

  26. Ek bly hier op Aranos id Rooiduin Kalahari – lekkerste plek op aarde met mooiste mens-MENSE & NATUURTONELE.

    Eendag sal ek van die mooistes aanstuur maar net eers ‘n SPESIALE DANK vir d lekkerlip resepte in Afrikaans.

    Vandag stel ek ‘n DIABETIESE BOEREBESKUIT resep saam & belowe ‘n foto of twee daarvan – as bewys v my dankbaarheid vir jul heerlikste resepte sedert hul by my aanland.
    Heel beste Kalahari groete uit ‘n Lente Namibiee……….
    Stan

  27. Karin Hattingh on November 16, 2016 at 1:09 PM said:

    Baie dankie

  28. wilma de Bruyn on November 27, 2016 at 9:34 PM said:

    Baie dankie julle, ek sien uit om al die liplekker resepte uit te toets.

    Groete.

    Wilma van die Paarl

    NS Moet se hier in ons geweste is ook wonderlike ou boere resepte, ek sal met liefde met julle deel.

  29. wilma de Bruyn on November 27, 2016 at 9:35 PM said:

    Dankie, dankie, dankie!!!

  30. Leoni Du Preez on December 5, 2016 at 12:23 PM said:

    Ons trek na ‘n nuwe huis , met ‘n HUGE kombuis .. kan ie wag om daai stoof te gebruik me al die resepte nie ….

  31. Mary Koekemoer on February 2, 2017 at 8:24 AM said:

    Wat ‘n lekker verrassing toe ek ‘n e-pos ontvang om my subskripsie te aktiveer!
    Sien baie uit na al die lekker resepte. Baie dankie!

  32. Virginia Simana on March 29, 2017 at 8:33 AM said:

    Ek is baie lief vir lekker kos en sal sien uit hoe ek vir my mense die lekker resepte kan kook. Baie dankie

  33. Louise on April 2, 2017 at 11:35 AM said:

    Dankie vir die aanvaarding. Gaan julle resepte geniet.

  34. kan nie wag om te begin kook aan julle lekker resepte nie. baie dankie

  35. Patricia Beukes on May 16, 2017 at 9:01 AM said:

    Baie Dankie vir die aanvaarding.Ek is baie opgewonde.Wat is lekkerder as n lekker maaltyd.dit simboliseer verblyding en fees.

  36. Stem 100% saam.
    Wat ‘n vreugde is nie as familie of geliefdes wat kan saam kuier om die tafel.

  37. Susan on May 18, 2017 at 5:31 PM said:

    Geniet elke resep wat ek probeer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation