Bestanddele 500 gram aartappels, gekook in skil, skil afgetrek en daarna fyn gedruk (mash) 1 Large eier, geklits 1/2 teelepel sout (of na smaak) 2 koppies ALL PURPOSE FLOUR Metode Meng in groot mengbak die aartappels, eier, sout, meel, tot sag maar moenie dit te veel meng nie, dit word dan taai. In ‘n groot Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestandele 6 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 eiers geklits 1 koppie Cheddar kaas, gerasper ½ koppie cream cheese, versag ¼ Parmesaan kaas, gerasper ¼ koppie botter ¾ koppie melk 1 teelepel sout ¼ teelepel pepper Ekstra Parmesaan kaas Paprika vir kleur Metode Kook aartappels in water tot sag, ongeveer 15-20 minute. Dreineer Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestandele 2 koppies mashed potatoes 2 eiergele 1/2 kop gerasperede Parmesaan kaas 2 eetlepels  vars gekapte chives plus ekstra vir versiering 1 eetlepel meel 1 koppie brood krummels 2 eiers 3-4 koppies vegetable of  canola oil Sour cream, indien verkies Metode In groot meng bak, meng potatoes, chives, eiergeel, Parmesaan kaas, en meel. Meng deeglik en rol  in Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Moeg om mash te eet, ek maak graag die volgende met mash. Vir hierdie gereg maak ek die gravy aan en vries dit oornag. BESTANDELE: 1 koppie gravy 4 koppies koue mashed potatoes 3 gram cream cheese, sag, kan meer ook gebruik afhangende van smaak ¾ kop gerasperde Parmesaan kaas ½ teelepel sout ¼ teelepel Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 4 groot aartappels –geskil, sag gekook en fyn gemaak ½ hoender – gekook en gevlok ½ koppie cheddar kaas – gerasper ½ klein ui gerasper Sout en swart peper na smaak Mint of vars pietersielie gekap Metode Meng al die bogenoemde bestanddele en maak koekies Doop in eier en indien verkies ook broodkrummels Braai Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Okkie Janses van Vuuren Bestanndele 1 rooi ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 6 groot tamaties, geskil, gekap 15ml tamatiepuree 400g rooi nierboontjies, gedreineer 5-10ml tabascosous sout en peper 500g gaar aartappels 15g vars gekapte koljander 1 avokado, in blokkies gesny Metode Meng ui, knoffel, tamaties, tamatiepuree en bone in ‘n medium grootte kastrol. Kook vir Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele 6 groot aartappels 250 ml Suurroom 1 houer krummel maaskaas Gekapte ui fyngedrukte knoffel sout en peper na smaak Gerasperde kaas Metode Kook sowat 6 groot aartappels met skil tot amper gaar.  Trek skille af en sny in blokkies.  Meng met 250 ml suurroom en ‘n houer krummelrige maaskaas.  Voeg gekapte ui, Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele 500 g kapokaartappels gemeng met 30 ml botter, 1 blikkie heelpit suikermielies, 500 g Weense worsies, 1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny, 500 ml witsous, 125 ml gerasperde kaas. Metode Geur aartappels en druk in gesmeerde tertbord om kors te vorm. Meng mielies en rissie en skep oor aartappels. Rangskik Read More →

Print Friendly, PDF & Email