Lynette Muller Bestanddele 1kg wit broodmeel (7 koppies) 4 koppies lou water (sommer ketelwater wat afgekoel is) 2 tl sout 1 pakkie gis MAAK SO: Meng alles goed deur. Sit in 2 gesmeerde broodpannetjies. (ek het spray en cook gebruik) Smeer bietjie olie aan jou hande en maak die broodjie gelyk en plat. Bak vir 1 uur Read More →

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements
 

Lynette Muller Bestanddele 500 g. bruismeel. 1 pakkie dik wit uiesoppoeier. 5 ml. ( 1 tl.) sout. 5 ml. ( 1 tl.) bakpoeier. 150 g. gerasperde cheddarkaas. 1 ekstra groot eier. 500 ml. ( 2 kop.) karringmelk. METODE: Voorverhit oond tot 180 Grade C en smeer ‘n broodpan van 1,5 liter met botter of bespuit Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele 12 dun snye brood met botter gesmeer, 500 ml kaassous, 250 ml fyn gaar hoendervleis, 5 ml aangemaakte mosterd, 250 ml gerasperde kaas. Metode Sny korsies van brood af.  Druk elke sny, met botterkant na onder, in kolwyntjiepanne.  Bak 10 minute in warm oond (180°C).  Laat afkoel en verwyder tertjies versigtig met Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

 Lynette Muller    (MAKLIKE ROER WITBROOD) Jy kan sommer met jou huiswerk aan gaan met die brood ! Bestanddele 7 koppies meel (Dis presies 1Kg)(Koekmeel) 4 Koppies Water(Lou water) 2 teelepels sout 1 Pakkie suurdeeg.(10g) Metode. Meng alles goed deur, Gooi in panne, laat rys, bak vir omtrent 1 uur tot gaar by 180°C Dis dit, niks Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Erika Moolman Bestanddele 500 gram bruismeel 500 ml karringmelk Sout, Pepper, Aromat, Peri peri Letterlik en figuurlik enige speserye waarvan jy hou Kaas, soveel soos jy wil insit Metod Meng deeg deeglik. Spuit kolwyntjie pan (muffin pan) met Spray and Cook, skep lepels vol in pannetjie, tot pannetjie vol is, bak in voor verhitte oond Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Lynette Muller Bestanddele 7 koppies meel 4 koppies louwarm water 2 tl sout Pakkie droe gis Metode.                                          Meng als (dis ‘n slap deeg). Verdeel die meel in twee panne. Los om te rys. Bak by Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

12,5ml kookolie 1 ui gekap 500g maer maalvleis 45ml tamatiepuree 15ml bladjang 1 pakkie sampioenroomsoppoeier 250ml water 20ml suiker sout en peper na smaak 8ml droe gemengde kruie 30ml botter of margarine 30ml koekmeel 300ml melk 250ml gerasperde cheddarkaas 12 dik snye brood- korsies verwyder en in driehoeke gesny of 1 franse brood in dik Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

1 Pakkie gekoopte deeg of maak jou eie 500g witbroodmeel 10ml suiker 10ml sout 12,5ml kitssuurdeeg 25ml botter of margarien 300-325ml koue water BOLAAG 125g sagte botter 2 knoffelhuisies, gekneus 15ml gekapte vars pietersielie Meng die broodmeel, suiker, sout en suurdeeg saam in ‘n mengbak. Smelt botter of margarien, voeg water by en roer by Read More →

Print Friendly, PDF & Email