SNACKLE DEEG RESEP – kan gevries word 1 eier 125 ml water 250 ml gesifte meelblom 125 ml melk 1 ml sout 1/2 ml peper Klits eier, melk en water saam. Voeg droë bestandele by vir n lopende beslag en klits deeglik. Mengsel voldoende vir +- 60 doppies. Dit kan in die yskas bewaar word Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Ingestuur Deur Lynette Muller CARAMEL EN FLAKE VULSEL : 1 Blik caramel kondensmelk 3 Flake sjokolade Meng caramel en gekrummelde flake Vul horinkies OF doppies met die vulsel Baie lekker Bron: Magda Helberg Plasing: Magda Helberg / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK CREMORA VULSEL: 1 koppie cremora ¼ kop kookwater Meng b.g Voeg by Read More →

Print Friendly, PDF & Email

1,5 l melk 25 ml margarien 10 ml vanielje 75 ml mielieblom/vlapoeier 2 ml sout 5 ml suiker 6 eiers, geskei kaneelsuiker Verhit melk en margarien tot kookpunt.  Vermeng die vanieljegeursel, mielieblom/vlapoeier, sout, suiker en eiergele met ‘n bietjie van die melk tot glad.   Klits die eierwitte baie styf.  Roer die eiermengsel by die Read More →

Print Friendly, PDF & Email

2 k koekmeelblom 2 ml sout 200 g botter                                                   115 ml yswater 15 ml suurlemoensap Sif meel en sout saam.  Sny botter in klein stukkies en vryf dit met die vingerpunte by die koekmeelblommengsel in.  Meng die yswater en die suurlemoensap en sprinkel dit oor die koekmeelmengsel.  Knie ‘n paar sekondes lank, plaas in ‘n Read More →

Print Friendly, PDF & Email

NB:  Doppies kan vooraf gemaak word en in ‘n lugdigte houer bewaar word. 1 k koekmeel                                                1 ml sout 115 g botter                                                   125g (125 ml) roomkaas   Vulsel: 100 g spekvleis, gekap                              1 eiergeel 2 eiers                                                              1 ml sout 1 ml swartpeper                                          10 ml suurlemoensap 5 ml suurlemoenskil gerasper   75 ml suurroom*                 15 ml pietersielie, Read More →

Print Friendly, PDF & Email

125 gram margarien 1    eier ongeveer 375ml koekmeel Maak aan tot drukbare deeg ‑ moenie meer aan vingers vassit nie.  Druk in pannetjies ‑ panne hoef nie gesmeer te word nie.  As dit sonder vulsel gaargemaak word, prik die doppie met ‘n vurk.  Bak net tot bruin.  Dit skuim ‘n bietjie a.g.v. margarien.  Lewer 4 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

  (Uit: Partytjies is pret) 750 ml koekmeel 50 ml strooisuiker  10 ml bakpoeier 2 ml sout 250 gr yskoue margarien, grof  gerasper 2 ekstra‑groot eiers, geklits   Sif meel, suiker, bakpoeier en sout saam.  Vryf margarien liggies in tot mengsel lyk soos fyn frummels.  Voeg eiers by en meng goed.  Plaas in yskas vir Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 250ml fyn pynappel 15ml mielieblom 190ml suiker 5ml margarien 1 eier geskei Knippie sout 5ml pynappelgeursel 1 sakkie Orley Whip Metode Roer die pynappel, mielieblom, suiker, margarien, eiergeel en sout saam tot goed gemeng Kook nou totdat die mengsel verdik. Voeg die pynappelgeursel by en laat afkoel. Klop die Orley Whip en die eierwit Read More →

Print Friendly, PDF & Email