Dit maak 15 tot 20 pasteitjies. Bestanddele 150 ml vrugte-“mince” 1 groot eier, geklits 20 ml strooisuiker 1 rol skilferkorsdeeg, klaar uitgerol 50 ml versiersuiker Metode: Voorverhit die oond op 160°C . Klits die eier en strooisuiker saam en sit eenkant. Gebruik ‘n koekiedrukker met ‘n deursnee van 5 cm en druk deegsirkels uit. Plaas Read More →

Print Friendly

Bestanddele 190 ml. ( 3/4 kop.) suiker. 125 ml. ( 1/2 kop.) margarien. 2 eiers. 500 ml. ( 2 kop.) meelblom. 10 ml. ( 2 tl.) bakpoeier. vanielje. Metode Stel die oond op 180 Grade C. Room die suiker en margarien saam. Voeg die eiers by en klits goed todat mengsel liggeel en skuimerig is. Read More →

Print Friendly

500 g bruismeel                                                                2 ml sout 250 g botter, by kamertemperatuur                        250 ml room 200 ml fyn appelkooskonfyt                                        30 ml koekmeelblom 1 eier                                                                                     25 ml melk Sif bruismeel en sout saam.  Vryf die botter in, voeg die room by en maak aan tot deeg. Vermeng die appelkooskonfyt en koekmeel goed.  Klits die eier en melk Read More →

Print Friendly

Baie dankie Retha Die resep lewer 12 tertjies en die soutbeesvleis kan deur tuna vervang word. ‘n Mens kan ook gesmoorde uiesnippers by die vulsel voeg. Vulsel: 3 eiers 30 ml mayonnaise 1 ml mosterdpoeier 1 blik ( 300 g) soutbeesvleis BESLAG: 125 ml melk 75 ml sonneblomolie 1 eier 125 g ( 3/4 koppie Read More →

Print Friendly