Hier moes ek nou redelik vinnig aan ‘n Afrikaanse woord dink vir “aphrodisiacs”. Die enigste goeie en betaamlike naam waaraan ek kon dink is Prikkelkos. Maak nie saak wie en wat jy is nie, of jy nou ‘n straatveër is en of jy ‘n rekenaarprogrameerder is nie, een of ander tyd in jou lewe gebeur Read More →

Print Friendly, PDF & Email

MARCH 31, 2017 BY NICK PAUMGARTEN Once upon a time, salt was just salt. It was the stuff in shakers and canisters, the gustatory equivalent of the treble dial. You used more, or you used less. Whether it was a little girl with an umbrella, a toss over the left shoulder to ward off bad luck, Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Ingestuur deur Jan van Niekerk Appelasyn word beskryf as ‘n wonder middel en baie mense glo dat appel asyn omtrent enige kwaal of skeet kan gesond maak. Ek staan nie skepties teenoor die wondere toegedig aan appelasyn nie, aangesien dit ‘n natuurlike produk is glo ek nie dat dit skade sal aanrig nie. An Apple Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Hierdie is die oulikste kos storie wat ek al gehoor het. Een van my fens het dit aan my gestuur. Dit het my baie oorredings vermoe gekos om toestemming te kry om die storie te plaas. As julle sulke oulikke stories het stuur dit asb aan my. My e-pos adres is net hier langsaan. Jong, Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Die rooibosplant groei net is Suid Afrika en kom net in die winterreënvalstreke voor. Dit is maar ‘n platterige bossie wat so ‘n halwe meter tot meter groei. Die saad van die rooibos is baie skaars want elke bossie produseer net een saad. Sodra die saad op die grond val sleep die miere die saad Read More →

Print Friendly, PDF & Email

‘n Reeks artikels oor kos sal nie volledig wees sonder om oor ons nasionale erfenis, potjiekos, te praat nie. Van die mense waarmee ek gepraat het voor ek hier kom sit het, het my op die vraag “Waar kom Potjie” vandaan geantwoord: van die Voortrekkers. Ek moet erken ek het ook nogal so gedink. Tot Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Die eerste verwysing na pasta kom voor in ‘n kookboek van ‘n sjef genaamd Apicius. Sy kookboek het verwys na ‘n dis wat baie ooreenstem met Lasagna soos ons dit vandag ken. Wat dit so merkwaardig maak is dat die boek geskryf is omtrent met die geboorte van Christus. Daar is ook in ‘n Eskutraanse Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Dankie vir die instuur van die artikel Jan van Niekerk Mariza van Zyl RD SARIE ARTIKEL OOR BANTING Dit voel asof almal die Banting-eetwyse volg, maar waarop is dié leefwyse gegrond, en hoe gaan dit ons liggame ná 30 jaar verander? Dieetkundige Mariza van BeterEet kyk in die kristalbal. Lank, lank gelede – byna 200 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Wanneer dit by ongewone kosse kom sit ons nasie nie te ver van die tafel af nie. Hier dink ek maar net aan skaapkop eet, biltong en snaaks genoeg monkey gland sous. Die oorseese mense dink ons is barbaars om gedroogde vleis te eet. Hulle kan dit nie verstaan dat ons vleis ophang om droog Read More →

Print Friendly, PDF & Email