Ingestuur deur Rika Theron Bestanddele 1 kg beenlose beesdikrib (in blokkies gesny), 4 uie (in ringe gesny), 2 wortels (geskil, in ringe gesny), 2 knoffelhuisies (gekneus), 1 lourierblaar, 5 ml roosmaryn, 30 ml pieterselie (gekap), 2 heel kruinaeltjies, 5 ml sout, varsgemaalde swartpeper, skil van halwe suurlemoen, gerasper, 15 ml wynasyn, 500 ml droe rooiwyn, Read More →

Print Friendly

Hierdie resep kom uit Wenresepte 1 en dit is die BESTE. 1 tot 1½ kg beesstert, opgesny 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 piesang, in skywe gesny 2 lourierblare 60 ml bruin asyn 20 ml tamatiesous 20 ml blatjang 20 ml heuning 7 ml matige kerriepoeier 7 ml sout 1 ml peper Was vleis Read More →

Print Friendly

Met vergunning van Helena Kruger *Eie Resep* 1.5kg Beessterte [Sprinkel met BBQ Speserye] 6 groot aartappels 1 groot ui [ringe gesny] 4 wortels 1k sampioene 1/2k rooiwyn 1 pakkie tamatie pasta 1/2k Sweet-Chillie sous 1 en 1/2k Beefaftreksel of Hoender 3e Worcestersous Metode: Braai vleis in swaarboomkastrol[seel dit net] Skep uit en hou eers eenkant. Read More →

Print Friendly

1 kg beesstert 2 E olyfolie 100 gr wortel, blokkies gesny 50 gr uie , blokkies gesny 50 gr seldery, gekap 2 kop rooiwyn 1 kop port 1 kop sterk swart filterkoffie 6 kop beesvleisaftreksel Sout en peper 1 elk lourierblaar,tiemie,pietersielie takkies of bouquet garni. Metode: Verbruin vleis in olie, haal dan uit en verbruin Read More →

Print Friendly

Bestanddele stewing beef halwe kool ui greenpepper beef stock blokkie 1 groot patat 3 wortels 4 aartappels 5ml Bisto 10ml mielieblom 5ml sout 5ml swart peper Braaivleis speserye garlic en herb speserye Worctershiresous Metode Braai ui en greenpepper in kookolie en gooi bietjies, bietjies water by om ui mooi bruin te maak. Voeg vleis by Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Rika Theron Bestanddele 1 kg maalvleis, 4 e melk, 500 g bevrore gemengde groente, 5 aartappels saggekook en fyngedruk, 1/2 t bakpoeier. Metode Meng vleis en groente met sout en plaas in oondvaste bak.  Meng res van bestanddele en bedek vleismengsel.  Bak vir 30 minute (180*C) tot goudbruin.  Strooi paprika oor voor opdiening.

Print Friendly

Ingestuur deur Rika Theron Bestanddele 500 g maalvleis, 2 uie, gekap, 2 e botter, 1 k room, 2 knoffelhuisies, fyngedruk, 1 soetrissie, knippie rooipeper, 1 k bevrore mielies en ertjies. Metode Soteer ui, knoffel en soetrissie in botter. Voeg res van bestanddele by. Plaas deksel op en laat stadig prut vir 25 minute tot gaar.

Print Friendly