Anna Eksteen Bestanddele 90ml koekmeelblom 5 ml sout 15ml paprika 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet kookwater 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 groot uie, in ringe gesny 2 vleisaftreksel-blokkies 15 ml kerriepoeier 225ml sjerriewarm, gaar ertjies vir garnering. Metode Meng koekmeelblom, sout en paprika Read More →

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements
 

Bestanddele 250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Metode Sif die droë bestandele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is. Skep lepels vol op gaar Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Hierdie resep kom uit Wenresepte 1 en dit is die BESTE. 1 tot 1½ kg beesstert, opgesny 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 piesang, in skywe gesny 2 lourierblare 60 ml bruin asyn 20 ml tamatiesous 20 ml blatjang 20 ml heuning 7 ml matige kerriepoeier 7 ml sout 1 ml peper Was vleis Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Met vergunning van Helena Kruger *Eie Resep* 1.5kg Beessterte [Sprinkel met BBQ Speserye] 6 groot aartappels 1 groot ui [ringe gesny] 4 wortels 1k sampioene 1/2k rooiwyn 1 pakkie tamatie pasta 1/2k Sweet-Chillie sous 1 en 1/2k Beefaftreksel of Hoender 3e Worcestersous Metode: Braai vleis in swaarboomkastrol[seel dit net] Skep uit en hou eers eenkant. Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

1 kg beesstert 2 E olyfolie 100 gr wortel, blokkies gesny 50 gr uie , blokkies gesny 50 gr seldery, gekap 2 kop rooiwyn 1 kop port 1 kop sterk swart filterkoffie 6 kop beesvleisaftreksel Sout en peper 1 elk lourierblaar,tiemie,pietersielie takkies of bouquet garni. Metode: Verbruin vleis in olie, haal dan uit en verbruin Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

A really good flavour combination. The tomato cuts the richness of the oxtail and the thyme emphasises the meaty flavour. I like adding some shin to the oxtail to ‘stretch’ the meat and make the dish more economical. Ingredients 1 oxtail ± 700 g, extra fat trimmed off 2 pieces of beef shin ± 300 Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna Eksteen Bestanddele 2 kg beesstert, in porsies gesny 30 ml kookolie 2 uie, in ringe gesny 3 knoffelhuisies, fyn gekap 2 selderystingels, in stukke gesny 250 ml droë wit wyn 500 ml vleisaftreksel 1 x 410 g blik tamaties, grof gekap 30 ml gekapte pietersielie 10 ml gekapte vars of 3 ml droë basiliekruid Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

30 mense Die gereg was voorheen op “Maak ‘n Las” aangebied en het hulle ook MIAMI s “Sweet tamatie relish” hierin gebruik Benodig:  Nr. 8 Swart Driepootpot Bestanddele 500ml olyfolie 2kg uie (in kwarte gesny) 7,5kg beesstert 2,5kg baba aartappels 2 pakkies aromat 2 blikke botter bone 1 bottteltjie suurlemoen peper 2 blikke baked beans Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestandele: ± 2.5 kg Osstert 5 ml Fyn Kruie-Naeltjies (Cloves) 10 ml Worcestershire Sous 2 Groot uie 6 Medium Aartappels 3 Groot Wortels 1 x Chilli Beef “Stock” Cube Sout & Swart Peper 30 ml Kookolie 5ml sterk Kerrie poeier 15 ml Asyn 10 ml Braaivleis Speserye 2 Pakkies “Brown Onion Gravy” (Nie sop nie Read More →

Print Friendly, PDF & Email