Bestanddele 1 beesstert, opgesny.  olie vir braai.  2 uie, in skywe gesny.  2 wortels, geskraap en in kwarte gesny.  3 selderystingels, in 5 cm.- stukke gesny.  15 ml. koekmeelblom.  500 ml. vleisaftreksel.  bouquet garni.  sout en peper na smaak.  Metode Braai vleis in swaar-boomkastrol in vet tot goed bruin aan alle kante. Skep uit en Read More →

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements
 

Dankie vir jou resep Jan 2 Beessterte in litte deurgesny 4 Wortels in dik skywe gesny 3 Groot uie gekerf 1 Blik botterbone 10ml Sout 1 Pakkie Beesstertsoppoeier 250ml Beesboeljon 4 Aartappels en blokkies gesny 250ml Groenertjies 250g Sampioene 6 Murgpampoentjies in skywe gesny 2 Uie in ringe gesny Metode: Verbruin die vleis in ‘n Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Dankie vir jou resep Jan van Niekerk 90 ml Koekmeelblom 5 ml Sout 15 ml Paprika 2 kg Beesstert in porsies gesny 50 ml olie 250 ml Kookwater 300 g Sampioene gekerf 1 Rooi soetrissie in repies gesny 5 ml Knoffel 2 Groot uie gekerf 2 Blokkies beestert aftreksel 15 ml Kerrie 250 ml Sjerrie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 15ml margarien 2 uie (ringe gesny) 1.25kg Beesstert 6 middelslag aartappels (gehalveer) 125ml kookwater 30ml blatjang 30ml tamatiesous 30ml heuning 60ml asyn 10ml matige kerriepoeier 3ml swartpeper 5ml geuropwekker Metode Smelt die margarien in ‘n drukpot sonder die deksel en braai die uie tot gaar. Voeg die vleis by en drukkook 50 min. Voeg Read More →

Print Friendly, PDF & Email