12,5ml kookolie 1 ui gekap 500g maer maalvleis 45ml tamatiepuree 15ml bladjang 1 pakkie sampioenroomsoppoeier 250ml water 20ml suiker sout en peper na smaak 8ml droe gemengde kruie 30ml botter of margarine 30ml koekmeel 300ml melk 250ml gerasperde cheddarkaas 12 dik snye brood- korsies verwyder en in driehoeke gesny of 1 franse brood in dik Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron (6 – 8 porsies) Bestanddele 450 g boerewors, 15 ml olie, 125 g gemaalde varkvleis, 2 uie, fyngekap, 2 knoffelhuisies, fyngemaak. 100 ml witwyn, 125 ml vleisaftreksel, sout & peper na smaak, 15 ml gekapte pieterselie, 15 ml gekapte vars kruisement, 500 ml gaar droë bone. Metode Plaas wors in warm braaipan en Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna Eksteen Bestanddele 1 dik sny brood, korsies verwyder bietjie melk sout en peper na smaak 5ml koljander 37,5ml asyn 500g maalvleis 1 tamatie 3 repies spekvleis 50ml gerasperde kaas Metode Week brood, in ‘n bietjie melk, druk uit en krummel. Voeg geurmiddels by maalvleis. Voeg brood by en meng. Skil tamatie, kap in blokkies Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele 500 g maalvleis, 15 ml olie, 2 uie, opgekap, 2 huisies knoffel, fyngemaak, 410 g blik ingemaakte tamaties, opgekap, sout & peper, 15 ml tamatiepasta, 1 beesvleisblokkie, 3 ml orego 2 ml basiliekruid. Metode Braai maalvleis sonder olie gaar.  Geur.  Skep uit pan.  Voeg olie by pansappe en verhit.  Braai ui en Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 
frikkadelle

2 snye witbrood 2 uie 500g wors vleis (gemaal) (maalvleis gemeng met vet en kruie) 500g maer maalvleis (of gebruik 1kg maalvleis) 12.5ml vars, fyn tiemie 12.5ml vars, fyn pietersielie 2 eiers ‘n lekker knyp neutmuskaat sout en swartpeper ± ½ teelepel elk 80g botter 2 heel grasuie 4 toontjies vars knoffel 12.5ml meelblom 1 bier Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna Eksteen Bestanddele 1 klein koolkop, gekerf 2 wortels, gerasper 2 uie, gekerf 1 kg maalvleis 1 pakkie hoendernoedelsop 5 ml borrie 2 eetlepels kerrie (matig) 1 teelepel sout 1 ml swartpeper 4 eetlepels botter 125ml room Metode Gebruik ´n groot braaipan. Braai die uie in 4 eetlepels botter tot ligbruin. Voeg die kool by Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 3 groot skorsies, sny in helfte, verwyder al die pitte, maak holte mooi met lepel, kook in kokende water vir so 20 minute, dreineer goed, plaas nou die skorsies in bakplaat, sit bietjie botter in elke skorsies, Maalvleis so 500 gram is genoeg 1 ui baie fyn gekap 1 teelepel kerrie 1 teelepel tiemie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Breek 2x eiers in die sakkie (vir elke sakkie wat jy wil maak, moet dit slegs 2 eiers wees) Voeg van die volgend by na smaak: bv. uie, green pepers, tamatie, sampioene, avokadopeer, kaas, oorskiet vleis, hoender, tuna, viennas, bacon, net waarvoor jy lus kry. Sout en pepper, aromot, pietersielie. (enige kruie en speserye) Skud Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 500g maer vleis maalvleis 40g / 75ml koekmeel 50ml melk 5 ml sout 2,5 ml braai speserye 2,5 ml paprika 5ml gemengde droë kruie 5ml bakpoeier 1 eier 10ml tamatiesous 10ml sagte (MILD)  of warm (HOT) chutney 125ml fyngekapte ui 10ml fyngekapte pietersielie Metode Voorverhit oond tot 180C en plaas oondrak in middelste posisie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

For more recipes go to blog.getaway.co.za By Jade Campbell of Nutritional Solutions This recipe serves four people. Ingredients:  10 ml olive oil 1 medium onion, chopped 2 garlic cloves, crushed 300g lean beef or ostrich mince 30 ml toamato paste 125 ml red wine 100 ml tomato purée 1 x 400g can Italian tomatoes with herbs Read More →

Print Friendly, PDF & Email