Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly Bestanddele en metode Braai 1 of 2 uie en paar sampioene tot sag 1 pakkie Bruin uie soppoeier Sprinkel helfte van die soppoeier (droog) onder in ‘n kaserol Plaas die steak bo-op Gooi die uie en sampioene oor Sprinkel die res van die soppoeier bo-oor Giet/sprinkel ½ koppie water oor alles Read More →

Print Friendly

Igestuur deur Rika Theron Bestanddele 42 ml botter, 2 klein uitjies, 250 g sampioene, in skyfies gesny, 1 knoffelhuisie, fyngekap, 750 g beesfilet, in repies gesny, 30 ml meelblom, 250 ml biefekstrak, 15 ml Worcestersous, 5 ml sout, 250 ml suurroom. Metode Braai uie, knoffel en sampioene 5 min. lank in botter. Voeg vleis by Read More →

Print Friendly

Send in by Jan van Niekerk Here’s a tasty, easy and healthy beef and broccoli recipe you’ll be sure to love. Serves: 4 INGREDIENTS 1 tbsp. olive oil, divided 500g. flank steak, thinly sliced across the grain 3 cloves garlic, minced 1 shallot, finely chopped 4 green onions, thinly sliced 4 cups broccoli florets (about Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Lynette Muller Deur Lise Beyers Elke nou en dan kom jy ’n gereg teë wat jou voete onder jou uitslaan. Bestanddele 1 witbrood, verkieslik tuisgemaak en reghoekig 1 dik middelsnit – bees¬filet wat byna so lank soos jou brood is 1 e. koljandersaad 1 e. mosterdsaad 2 e. mosterd (enige wat jy byderhand Read More →

Print Friendly

Send in by Rika Theron Ingredients 25 ml oil, 1 kg stewing steak, 500 g fresh green beans, cut into 3 cm lengths, 3 potatoes, peeled and quartered, 1 packet brown onion soup, 10 ml medium curry powder, 400 ml water, salt and pepper to taste, 3 grated tomatoes. Method Heat the oil in a Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Jan van Niekerk Bestanddele: 60 ml Olyfolie 500 g Steak (filet of kruisskyf werk goed) 1 Ui, in dun skyfies gesny 2 Knoffelhuisies, fyn gedruk 250 g Gemengde sampioene, gesnipper 250 ml Semi-soet witwyn 30 ml Dijon-mosterd 30 ml Worcestersous 15 ml Varsgemaalde swartpeper 125 ml Beesvleisaftreksel 180 ml Room Sout na smaak Read More →

Print Friendly

Probeer gerus dié gerolde steak en groente, wat in ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei is. Bestanddele Steak 8 dun snye sirloin (sowat 100 g elk) sout en peper 1 ui (mediumgrootte), gekap roosmaryn (20 ml) 15 ml olyfolie Groentevulsel 48 repies wortel (elk sowat 9 cm lank) 48 repies murgpampoentjie (elk sowat 9 Read More →

Print Friendly

Ingredients 4 rib-eye steaks a little olive oil for the sauce 1tbsp oil, plus extra, for the steaks 100g shallots, finely chopped 1 garlic clove, crushed 1½tsp dried chilli flakes ½tsp sweet paprika 1tsp ground cumin ½tsp ground cinnamon 1tsp dried oregano 3tbsp cider vinegar 125g tomato sauce 1½tbsp dark brown sugar Preparation For the Read More →

Print Friendly